<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C#m</key>
<lyrics>[V1]
.C#m                             G#              C#m
 Alle volke, klap julle hande - juig tot eer van God.
.C#m
 Verhef julle stem en roem Sy Naam
.   G#           C#m
 in elke stad op aarde

[C1]
.  E
   Sing en sing en sing dan saam;
.  B
   loof en prys Sy grote Naam,
.       A           B
   want Hy is ewig Koning
.          E           G#
   in die Hemel en op aarde!

[C2]
.  E
   Sing en sing en sing dan saam;
.  B
   loof en prys Sy grote Naam,
.            A
   want die Hemelkoning
.  B              C#m
   skenk ons Sy genade!

[V2]
.C#m
 Hy is ewig Koning
.        G#          C#m
 in die hemel en op aarde!
.    C#m
 Die volke kniel, die nasies juig
.       G#           C#m
 oor al Sy skeppingsdade.

[C3]
.  E
   Sing en sing en sing dan saam;
.  B
   loof en prys Sy grote Naam,
.       A           B
   want Hy is ewig Koning
.          E           G#
   in die Hemel en op aarde!

[C4]
.  E
   Sing en sing en sing dan saam;
.  B
   loof en prys Sy grote Naam,
.            A
   want die Hemelkoning
.  B              C#m
   skenk ons Sy genade!

[V3]
.C#m
 Ons gaan in Sy woning in,........(SLOW DOWN)
.    G#            C#m
 Hy roep ons almal saam!;
.    C#m
 die skare juig en horings blaas
.    G#            C#m
 ons almal roem Sy naam.

[C5]
.  E
   Sing en sing en sing dan saam;
.  B
   loof en prys Sy grote Naam,
.       A           B
   want Hy is ewig Koning
.          E           G#
   in die Hemel en op aarde!

[C6]
.  E
   Sing en sing en sing dan saam;
.  B
   loof en prys Sy grote Naam,
.            A
   want die Hemelkoning
.  B              C#m
   skenk ons Sy genade!

[C7]
.  E
   Sing en sing en sing dan saam;
.  B
   loof en prys Sy grote Naam,
.       A           B
   want Hy is ewig Koning
.          E           G#
   in die Hemel en op aarde!

[C8]
.  E
   Sing en sing en sing dan saam;
.  B
   loof en prys Sy grote Naam,
.            A
   want die Hemelkoning
.  B              C#m
   skenk ons Sy genade!</lyrics>
<title>All Volke, klap julle hande</title>
</song>